Jaropolk II (Russies: Ярополк II Владимирович; 1082 – 18 Februarie 1139) het van 1132 tot 1138 as grootprins oor Kiëf-Roes regeer. Voor dit, van 1114 tot 1132, was hy grootprins van Perejaslaf. Hy was die seun van Wladimir Monomach en Gytha van Wessex. In 1116 is hy getroud met ’n Ossetiese prinses, Helena. Hy het ’n seun, Wasilko Jaropolkowitsj, by haar gehad.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel :nl:Yaropolk II of Kiev

Kategorie:Geboortes in 1082 Kategorie:Huis van Rjoerik Kategorie:Russiese grootprinse Kategorie:Sterftes in 1139