Liefling (die movie) is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 November 2010 in teaters landwyd in Suid-Afrika begin draai het. Die rolprent is van Engelse onderskrifte voorsien om dit vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak.

Liefling is deur Paul Krüger van Hartiwood films en Linda Korsten, Gé Korsten se dogter, vervaardig en sy het dit aan hom opgedra. Bryan Webber is die regisseur.Liefling – die musiekblyspel, Sarie se webwerf, besoek op 27 Februarie 2010 Die rolprent se webtuiste beskryf dit as die eerste grootskerm Afrikaanse musiekblyspel ("musical") in meer as 30 jaar.

Genre Die rolprent is 'n musiekblyspel.

Hoofrolspelers Bobby van Jaarsveld Lika Berning (van den Berg) Marlee van der Merwe Elize Cawood Rouel Beukes Sonja Herholdt Kurt Darren Willem Botha Anna Davel en andere.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Verwysings

Eksterne skakels Die rolprent se amptelike webtuiste

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Musiekrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente