duimnael|links|Die woord "Shandong" in Chinese karakters Shandong (Chinees: 山东, ) is 'n provinsie in die ooste van die Volksrepubliek China, met 'n bevolking van sowat 100 000 000. Sy hoofstad is Jinan (济南), wat in 2004 'n bevolking van omtrent 5 900 000 gehad het.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Shandong Provinsiale Regering

Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China