TequixquiacMunicipio de Tequixquiac Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px|raam México Koördinate  Stigting 1524 Munisipale status 1818 Oppervlakte:    - Totaal 1 485 vk km  Hoogte bo seevlak 2 240 m Bevolking:    - Totaal (2005) 31 080  - Bevolkingsdigtheid 5 84/vk km Tydsone UTC -06:00 Burgemeester Salvador Raúl Vásquez Valencia

Tequixquiac is 'n munisipaliteit in die Meksikaanse deelstaat México geleë net noordoos van dié land se hoofstad Meksikostad. Die dorp is geleë op 'n noordelike pas wat uit die vallei van Meksiko lei en lê sowat 280 km noordoos van die hoofstad van Toluca. Hierdie naam is afkomstig uit Nahuatl en beteken "plek van soutwater".

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Meksiko