Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderinge weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagtige (soewereine) state weer te gee. Dit laat geen ruimte vir enige mening omtrent die "oorspronklike", "amptelike", "werklike", of "juiste" benaming vir enige land nie.

Lande word alfabeties deur hul tans bekendste naam in Afrikaans gelys. Elke Afrikaanse naam word opgevolg deur sy tans bekendste eweknie in ander tale, en word ook in alfabetiese volgorde volgens naam en taal gelys (ongeag die uitspraak). Waar geskiedkundige en/of wisselvorms gebruik word, word dit so aangedui. Buitelandse benamings wat met Afrikaans ooreenstem word ook gelys, om die vraag "Hoe heet die naam in...?" te beantwoord.

Die name moet as volg neergepen word: tale wat die Latynse alfabet gebruik, moet as "Naam (taal)" geskryf word, byvoorbeeld, "Afeganistão (Portugees)", en volgens die Afrikaanse alfabetiese volgorde gelys word. Tale wat ander skrifstelsels gebruik, moet as "Verlatynsing - oorspronklike skrif (taal)" uitgedruk word, byvoorbeeld "Argentine - אַרגענטינע (Jiddisj)", en ook volgens die Latynse skryfstelsel in alfabetiese volgorde verskyn.

Vanweë die grootte word hierdie artikel in vier dele verdeel: Lys van landname in verskeie tale (A-C) Lys van landname in verskeie tale (D-I) Lys van landname in verskeie tale (J-P) Lys van landname in verskeie tale (R-Z)

__NOTOC__ Inhoudsopgawe: J — K — L — M — N — O — P

J

Afrikaanse Naam Ander name en ouer name Jamaika Čhāmaikā - จาไมกา (Thai), Ġammajka (Maltees), Giamaica (Italiaans), Jamaica (Deens, Engels, Esties, Hongaars, Latyn, Nederlands, Noors, Portugees, Roemeens, Spaans, Sweeds, Võro, Wallies), Jamaika (Duits, Faroëes, Fins, Indonesies, Inuktitut, Letties, Litaus, Turks), Jamaika - جامايكا (Arabies, Persies), Jamaika - ג'אמייקה (Hebreeus), Jamaika - ジャマイカ (Japannees), Jamaïque (Frans), Jamajka (Kroaties, Pools, Slowaaks, Sloweens, Tjeggies), Jamajka - Јамајка (Serwies), Jamajko (Esperanto), Jamayka - Ջամայկա (Armeens), Jameika / Chameik'a - 자메이카 (Koreaans), Siameuga (Skots-Gaelies), Tzamáika - Ιαμαϊκή (Grieks), Xhamaijkë (Albanees), Yámǎijiā - 牙買加/牙买加 (Mandaryn Sjinees), Jamaika - Ямайка (Bulgaars, Russies) Japan Ġappun (Maltees), Giappone (Italiaans), Giapun (Romansh), Hapon (Filippyns/Tagalog), Hapõñ (Guarani), Iaponía - Ιαπωνία (Grieks), Iaponia (Latyn), Ilbon - 일본(日本) (Koreaans), Jaapan (Esties, Võro), Japan (Deens, Duits, Engels, Faroëes, Nederlands, Noors, Sweeds), Japán (Hongaars), Japan - Јапан (Serwies), Japāna (Letties), Japani (Fins), Japanio (Esperanto), Japanip Inuujarvik (Inuktitut), Japańska (Neder-Sorbies), Japão (Portugees), el Japó (Katalaans), Japon (Frans, Interlingua), Japon - ژاپن (Persies), Japón (Spaans), Japonia (Albanees, Pools, Roemeens), Japonia - Ճապոնիա (Armeens), Japonija (Litaus), Japonska (Sloweens), Japonsko (Slowaaks, Tjeggies), Japonya (Turks), Jepang (Indonesies), Jepun (Maleis), Nhật Bản, Nhật Bổn, of Nhật Bủn (Viëtnamees), Nippon of Nihon - 日本 (Japannees), Rìběn - 日本 (Mandaryn Sjinees), an tSeapáin (Iers), Siapan (Skots-Gaelies, Wallies), Xapón (Asturies, Galisies), al-Yābān - اليابان (Arabies), Yapan - יאַפּאַן (Jiddisj), Yapan - יפן (Hebreeus), Japonija - Япoния (Bulgaars, Russies), Yīūpun - ญี่ปุ่น (Thai) Jemen Iemen (Wallies, Skots-Gaelies), Iemen - イエメン (Japannees), Iémen (Portugees), Iêmen (Brasiliaanse Portugees), Iemenia of Iemenium (Latyn), Iiman (Inuktitut), Jeemen (Esties, Võro), Jemen (Bosnies, Duits, Faroëes, Fins, Hongaars, Kroaties, Maltees, Nederlands, Noors, Pools, Slowaaks, Sloweens, Tjeggies), Jemen - Јемен (Serwies), Jemena (Letties), Jemenas (Litaus), Jemeno (Esperanto), Teyman - תימן (Hebreeus), Teymen - תּימן (Jiddisj), al-Yaman - اليمن (Arabies), Yaman (Indonesies, Maleis), Yemen (Deens, Engels, Italiaans, Katalaans, Roemeens, Spaans, Sweeds, Turks), Jemen - Йемен (Bulgaars, Russies), Yemen - 예멘 (Koreaans), Jemen - Ємен (Oekraïens), Yémen (Frans), Yèmén 葉門 of Yěmén 也門 (Sjinees), Yeméni - Υεμένη (Grieks), Yəmən (Azeri) Jordanië Čhordǣn - จอร์แดน (Thai), Giordania (Italiaans), Ġordan (Maltees), Hordanan - Հորդանան (Armeens), Iòrdan (Skots-Gaelies), Iordania (Roemeens), Iordanía - Ιορδανία (Grieks), Iordanija - Иордания (Russies), Iorddonen (Wallies), Jordaania (Esties, Võro), Jordan (Deens, Engels, Faroëes, Kroaties, Maleis, Noors), Jordan - Јордан (Serwies), Jordania (Albanees, Fins, Interlingua, Latyn, Pools, Spaans), Jordánia (Hongaars), Jórdanía - (Yslands), Jordânia (Portugees), Jordanie (Frans), Jordanië (Nederlands), Jordanien (Duits, Sweeds), Jordānija (Letties), Jordanija (Litaus, Sloweens), Jordanio (Esperanto), Jordánsko (Slowaaks, Tjeggies), Jurutan (Inuktitut), Ürdün (Turks), Ürdün of İordaniya (Azeri), al-Urdun - الأردن (Arabies), Yarden - ירדן (Hebreeus), Yardn - ירדן (Jiddisj), Yordania (Indonesies), Jordanija - Йордания (Bulgaars), Yoreudan / Yorŭdan - 요르단 (Koreaans), Joroedan - ヨルダン (Japannees), Yuēdàn - 約旦/约旦 (Sjinees)

Voorheen bekend as: Teuranseu Yoreudan / T'ŭransŭ Yorŭdan - 트란스 요르단 (Koreaans), Transjordan (Engels), Transjordania (Spaans), Transjordanie (Frans), Transjordanië (Afrikaans, Nederlands), Transjordanien (Duits)

K