Cheshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap CheshireOppervlakte2 343 km²Bevolking1 028 600 (2011)Bevolkingsdigtheid439 inw./km²Distrikte en Unitêre owerhede250px Cheshire West and Chester Cheshire East Warrington Halton
Cheshire (uitgespreek /ˈtʃɛʃɚ/) is 'n graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Merseyside, Groter Manchester, Derbyshire, Staffordshire, Shropshire en grens aan Flintshire en Wrexham in Wallis. Cheshire het 'n bevolking van 1 028 600 in 2011 gehad en is dus die 19de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Kategorie:Graafskappe in Engeland