Merseyside120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap MerseysideOppervlakte645 km²Bevolking1 423 065 (2019)Bevolkingsdigtheid2 200 inw./km²Distrikte en unitêre owerhede250px Liverpool Sefton Knowsley St Helens Wirral
Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.
Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.
duimnael|links|260px|Die hawe van Liverpool se dokke, by Seaforth, Merseyside
Eksterne skakels
Kategorie:Graafskappe in Engeland