Futurama is 'n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening en David X. Cohen geskep is en sedert 1998 saam met Ken Keeler in Suid-Korea en die VSA geproduseer word.

duimnael|links|140px|Die skepper Matt Groening duimnael|links|160px|Die Vlag van die Aarde soortgelyk aan die vlag van die Verenigde State duimnael|links|160px|Logo van die maatskappy Planet Express, die werkgewer van die hoofkarakters duimnael|links|160px|Die Latynse en sommige uitheemse alfabette Futurama het 7 seisoene met 121+ episodes sedert die eerste uitsending in 1999 en 4 DVD-rolprente. Futurama speel af in Nieu-New York in die 31ste eeu. Daar is ook 'n Futurama Comic, wat deur Bongo Comics gepubliseer word. Die 4 rolprente is Futurama: Bender’s Big Score (2007), Futurama: The Beast with a Billion Backs (2008), Futurama: Bender’s Game (2008) en Futurama: Into the Wild Green Yonder (2009).

Hoofkarakters Philip J. Fry Turanga Leela Bender Bieger Rodriguez Professor Hubert J. Farnsworth Dr. John Zoidberg Hermes Conrad Amy Wong

Medekarakters Zapp Brannigan Kif Kroker Nibbler Mom Sal Scruffy

Sien ook The Simpsons

Eksterne skakels

Amptelike tuisblad

Kategorie:Amerikaanse televisiereekse Kategorie:Animasie