Warwickshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap WarwickshireHoofstad WarwickOppervlakte1 975 km²Bevolking564 600 (2017)Bevolkingsdigtheid285 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekWarwickshireAdministratiewe setel WarwickISO 3166-2:GB-WAROppervlakte1 975 km²Bevolking564 600 (2017)Bevolkingsdigtheid285 inw./km²Webtuistewww.warwickshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px North Warwickshire Nuneaton and Bedworth Rugby Stratford-on-Avon Warwick
Warwickshire (uitgespreek /ˈwɒrɪkʃə/, dikwels afgekort tot Warwicks) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan die West Midlands, Staffordshire, Leicestershire, Northamptonshire, Worcestershire, Oxfordshire en Gloucestershire. Warwickshire het 'n geskatte bevolking van 564 600 in 2017 gehad en dus is die 40ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland