Oxfordshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap OxfordshireHoofstad OxfordOppervlakte2 605 km²Bevolking682 400 (2017)Bevolkingsdigtheid261 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekOxfordshireAdministratiewe setel OxfordISO 3166-2:GB-OXFOppervlakte2 605 km²Bevolking682 400 (2017)Bevolkingsdigtheid261 inw./km²Webtuistewww.oxfordshire.gov.ukDistrikte en unitêre owerhede250px Oxford Cherwell Suid-Oxfordshire Vale of White Horse Wes-Oxfordshire

Oxfordshire (uitgespreek /ˈɒksfərdʃər/, dikwels afgekort tot Oxon) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Northamptonshire, Buckinghamshire, Berkshire, Wiltshire, Gloucestershire en Warwickshire.

Oxfordshire het 'n geskatte bevolking van 682 400 in 2017 gehad en is dus die 35ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland