Barbara Schöneberger (* 5 Maart 1974 in München in die deelstaat Beiere, Duitsland) is 'n Duitse komediant, program-aanbieder, aktrise en sangeres.

Haar pa is 'n klarinet-speler.

Eksterne skakels Amptelike webwerf Barbara Schöneberger in die Internet Rolprent Databasis

Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse sangers Kategorie:Komediante Kategorie:Televisieaanbieders Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense