Batoemiბათუმი 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Lande 23px Adzjarië Koördinate  Stigting 8ste eeu Stadstatus 1866 Oppervlakte:    - Totaal 64,9 vk km  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (2014) 152 839  - Bevolkingsdigtheid 2 400/vk km Tydsone UTC +4  - Somertyd  Burgemeester Giorgi Ermakowi Amptelike webwerf www.batumi.ge

duimnael|links|Die hawe van Batoemi in 1881 Batoemi (Georgies: ბათუმი [bɑtʰumi]) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Adzjarië in Georgië aan die Swartsee. Die stad het 'n bevolking van 152 839 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 64,9 km². Batoemi is ook die tweede grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en is in 1866 tydens die Russiese Ryk gestig.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Adzjarië Kategorie:Nedersettings in Georgië Kategorie:Nedersettings langs die Swartsee