+GagaoesiëGagauz Yeri (Gagaus)Găgăuzia (Roemeens)Гагаузия (Russies) 140px 70px (Vlag van Gagaoesië) (Wapen van Gagaoesië) Nasionale leuse: Geen 180px|Ligging van Gagaoesië in MoldowaLigging van Gagaoesië in Moldowa 180px|Kaart van GagaoesiëKaart van Gagaoesië Amptelike tale Gagaoesies (Turks), Moldawies (Roemeens), Russies Hoofstad Comrat Grootste stad Comrat Eerste MinisterMihail Formuzal Oppervlakte - Totaal1 832 vk km Bevolking - Totaal (1996) - Bevolkingsdigtheid 155 700 85/vk km Geldeenheid Moldawiese Leu (MDL) Tydsone UTC: UTC +2Volkslied Tarafım
Gagaoesië (Gagaoesies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия, Gagauziya) is 'n outonome gebied in suidelike Moldowa. Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagaoesië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en het 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagaoesië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.
Indien Moldowa by Roemenië sal aansluit, sal Gagaoesië volgens die grondwet van Moldowa 'n onafhanklike land word. East - West Working Group. Levente Benkö. Autonomy in Gagauzia: A Precedent for Central and Eastern Europe? Op 2 Februarie 2014 het in 'n referendum 'n groot meerderheid van die kiesers vir meer integrasie by Rusland en indien Moldowa 'n lidland van die Europese Unie sal word, vir onafhanklikheidsverklaring. Dumitru Minzarari: The Gagauz Referendum in Moldova: A Russian Political Weapon?, in: Eurasia Daily Monitor, Volume: 11, Issue: 23. Gagauzia Voters Reject Closer EU Ties For Moldova, RFE/RL, 3 Februarie 2014.
Verwysings
Kategorie:Geskiedenis van Moldowa