Eos (Grieks: Ἠώς of Ἕως) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die daeraad.

Eos was die dogter van die Titane Huperion en Teia of Pallas en Styx en die suster van Helios (son) en Selene (maan). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir daeraad, son en maan.

Volgens HesiodosTeogonie 984ff het sy twee kinders by Titonos gehad, Memnon en Emation.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Eos

Eksterne skakels Theoi Project: Eos

Kategorie:Titane