Benaresवाराणसी 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land Deelstaat Uttar Pradesh Koördinate Stigting 5000 jaar gelede Oppervlakte: - Totaal 1 550 vk km Hoogte bo seevlak 80,71 m Bevolking: - Totaal (2011) 1 212 610 - Bevolkingsdigtheid 1 995/vk km - Metropolitaanse gebied 1 432 280 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Mridula Jaiswal (BJP)
Benares (Hindi: Banāras, [bəˈnaːrəs], ), voorheen Varanasi (Vārāṇasī, [ʋaːˈraːɳəsi], ), is 'n groot stad aan die wesoewer van die Gangesrivier in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad lê in die noorde van die land en is een van die heiligste stede vir Hindoeïsme in die wêreld. Benares het 'n bevolking van 1 212 610 in 2011 gehad, maar dit is slegs die 32ste grootste stad in Indië.
Sien ook Tulsidas
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Hindoeïsme Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh