Granada 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land  Administratiewe gewes 23px Andalusië Provinsie 23px Granada Koördinate  Stigting 500 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 88,02 vk km  Hoogte bo seevlak 738 m Bevolking:    - Totaal (2011) 240 099  - Bevolkingsdigtheid 2 727,78/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester José Torres Hurtado Amptelike webwerf granada.org

Granada is 'n munisipaliteit in die provinsie Granada in die Koninkryk van Spanje. Die stad het 'n bevolking van 240 099 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 88,02 km². Die Alhambra, die Palacio de Generalife en die Albayzín is in 1984 deur Unesco as wêrelderfenisgebiede gelys.

Eksterne skakels

Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Provinsie Granada Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Spanje