Hottentot is 'n neerhalende term vir Khoikhoi

en die naam van 'n Suider-Afrikaanse vis: Hottentot (vis)

Sien ook Hottentots Hollandberge, bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hottentotskloof, 'n bergpas in die Wes-Kaap. Hottentots-Holland (kiesafdeling), voormalige kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad. Hottentotsgot, insek wat tot die order Mantodea behoort.