Die woord graafskap kan verwys na 'n gebied wat tydens die Middeleeue deur 'n graaf bestuur is (graafskap Vlaandere, graafskap Holland).
In die Verenigde Koninkryk is 'n graafskap (Engels: county) 'n gebied wat vir administratiewe beheer afgebaken is.
Verenigde Koninkryk Engeland
regs|duimnael|Die huidige graafskappe van Engeland. Engelse graafskappe (Engels: Counties) is die volgende vlak van die administratiewe distrik.
Eksterne skakels
Kategorie:County