Isoka was volgens sy geskatte bevolking van 14 584 die vyfde grootste dorp in Zambië se Noordelike Provinsie en is aan die Great North Road en Tazara-spoorlyn geleë.Dooley, Brendan & Plewman, Nicholas, African Advernturer's Guide To Zambia, Struik Publishers (Pty) Ltd, Cape Town, 2000 Dit lê 260 km noordoos van Mpika en 109 km suid van Tanzanië se grens.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Zambië