Dar-es-Salaamدار السلام Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land Koördinate Stigting Oppervlakte: - Totaal 1 493 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2020) 6 400 000 - Bevolkingsdigtheid 4 300/vk km - Metropolitaanse gebied 3 092 430 Tydsone UTC+3 (OAT) Burgemeester Nurdin Bilal Juma Amptelike webwerf dcc.go.tz
Dar-es-Salaam (Arabies: دار السلام, Dār as-Salām, letterlik: "woonplek van vrede"; Swahili: [ɗɑr‿ɛs‿sɑˈlɑːm], ) is die regeringsetel van Tanzanië en die land se grootste en belangrikste stad, wat sy status as hoofstad in 1974 aan die meer sentraal geleë Dodoma moes afstaan, maar huisves steeds die land se voltydse burokrasie en dien ook as die hoofstad van die omliggende, gelyknamige streek.
duimnael|links|Busstasie in Dar-es-Salaam op 'n reënerige dag duimnael|links|'n Lugfoto van Dar-es-Salaam se middestad Die geskatte bevolking was volgens die 2021-beraming 7 100 000. Die stad is die eindpunt van die Tazara-spoorlyn wat by Kapiri Mposhi in Zambië begin en dié land toegang tot die Indiese Oseaan bied, danksy Dar-es-Salaam se besige hawe.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Dar-es-Salaam
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Tanzanië Kategorie:Regeringsetel