'n Oorlogsvlag (of militêre vlag) is 'n gewysigde weergawe van 'n nasionale vlag wat deur die militêre mag van 'n land gebruik word. (Die seevaartkundige gelyke is 'n vlootvaandel.) Onder hierdie streng omskrywing van die term is daar min lande wat tans 'n oorlogsvlag het en die meeste verkies om die staatsvlag of die standaard nasionale vlag vir die doel van 'n oorlogsvlag te gebruik.
Huidige oorlogsvlae Gebruik op land
Oorlogsvlae wat ook vlootvaandels is
Ander oorlogsvlae
Voormalige oorlogsvlae
Sien ook Breedweg kan enige vlag wat deur gewapende magte gebruik word om hulself of die nasie/volk wat hulle dien as 'n oorlogs- of militêre vlag beskou word. Vaandel
Bronnelys Wise, Terence (1978) Military flags of the world, in color. New York: Arco Publishing. bl. 184. . War flags of 1618–1900.
Eksterne skakels
FIAV Vlag Inligtingsimbole by Flags of the World.
Oorlogsvlag