Jack Hody Johnson (* 18 Mei 1975)e-hawaii.com is 'n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, musikant, filmmaker en branderplankryer bekend vir sy werk in die sagte rock- en akoestiese musiekgenres. Hy het kommersiële sukses bereik met die vrystelling van sy debuutalbum, Brushfire Fairytales, in 2001. Hy het sedertdien vier verdere albums vrygestel, asook 'n aantal EP's. Hy is welbekend vir sy jaarlikse byeenkoms, die Kokua-fees, waar al die gegenereerde inkomste terug in die gemeenskap geploeg word. Hy nooi gewoonlik ander sterre, soos Dave Matthews, om by sy fees op te tree.

Diskografie Ateljeealbums Brushfire Fairytales (2001) On and On (2003) In Between Dreams (2005) Sleep Through the Static (2008)

Regstreekse albums En Concert (2009)

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf MySpace-profiel MusicBrainz-profiel Kitaarbladmusiek by Fretbase.com

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse filantrope