Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1915 het op 20 Oktober 1915 plaasgevind.
Die uitslag sorg dat die pro-Britse Botha-regering van die SAP, gesteun deur die Unionisteparty aan die mag kon bly. Ondanks hul verset teen Suid-Afrikaanse deelname aan die Britse kant in die Eerste Wêreldoorlog wen die Nasionale Party van generaal J.B.M. Hertzog min ondersteuning.
Uitslag duimnael|links|Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1915-verkiesing Party % Setels Suid-Afrikaanse Party 36,67% 54 Nasionale Party 29,41% 27 Unionisteparty 19,42% 39 Arbeidersparty 9,63% 4 Onafhanklikes 4,82% 6 Totaal 100% 130
Kategorie:1915 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika