Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1910 het op 15 September 1910 plaasgevind, en was die eerste verkiesing in die Unie van Suid-Afrika. Stemregte was vir blankes, kleurlinge in die Kaapprovinsie en swart vernames in Natal en die Kaapprovinsie gereserveer. Die verkiesing word deur die Suid-Afrikaanse Party van Generaal Louis Botha gewen.

Uitslag duimnael|links|Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1910-verkiesing Party % Setels Suid-Afrikaanse Party 55,37% 67 Unionisteparty 32,32% 39 Arbeidersparty 3,31% 4 Onafhanklikes 9,09% 11 Totaal 100% 121

Kategorie:1910 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika