duimnael|250px|Die Pawlofsk-paleis. duimnael|250px|Die paleis en park in 1808.
Pawlofsk (Russies: Павловск) is ’n dorp in Sint Petersburg, Rusland, net suid van Tsarskoje Selo. In 2002 het dit ’n bevolking van 14 960 gehad.
Die dorp het ontstaan rondom die Pawlofsk-paleis, wat gebou is op ’n stuk grond wat Katharina die Grote aan haar seun, Paul (Russies: Павел; Pawel), geskenk het met die geboorte van sy oudste seun. In 1780 het die argitek Charles Cameron ’n paleis in die Nieu-Klassieke styl vir Paul ontwerp.
Verwysings ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Pavlovsk Palace
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste Pawlofsk-paleis en -tuin Die Pawlofsk-park
Kategorie:Paleise in Rusland