duimnael|250px|Uitsig vanaf die oewer van die Newarivier. duimnael|180px|Ingang na die hooftrap van die Wladimir-paleis.
Die Wladimir-paleis (Russies: Владимирский дворец; Wladimirski dworets) is die laaste paleis in Sint Petersburg wat vir die keiserlike familie gebou is. ’n Span argitekte het dit ontwerp vir tsaar Aleksander II se seun, groothertog Wladimir Aleksandrowitsj. Bouwerk het van 1867 tot 1872 geduur. Ná die Russiese Rewolusie is die paleis deur wetenskaplikes gebruik en dit het dus beter bewaar gebly as die meeste ander keiserlike wonings.
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Vladimir Palace Памятники архитектуры Ленинграда. 4-е изд., перераб. Л., 1975. T. A. Solovyeva, Dvortsovaya Naberezhnaya, Sint Petersburg, 2005 () E. S. Chmelnitskaja, Farfor w sobrani Dwortsa welikowo Wladimira Aleksandrowitsja, Sint Petersburg, 2006 ()
Eksterne skakels
Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg Kategorie:Paleise in Rusland