Lhasaལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།拉萨 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter|raam Vlag 90px|senter Land Distrik Tibet Koördinate Stigting 637 Oppervlakte: - Totaal 29 274 vk km Hoogte bo seevlak 3 490 m Bevolking: - Totaal (2015) 902 500 - Bevolkingsdigtheid 30,8 vk/km - Metropolitaanse gebied 1 100 123 Tydsone UTC+8 Burgemeester Che Dalha Amptelike webwerf lasa.gov.cn
Lhasa (Tibettaans: ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།, Transkripsie: Lhasa Chongkyir, [l̥ásə] of [l̥ɜ́ːsə], letterlik: "plek van die Gode"; Vereenvoudigde Chinees: 拉萨; Tradisionele Chinees: 拉薩; pinyin: Lāsà; dikwels ook Lasa) is die hoofstad en grootste stad van Tibet, 'n outonome gebied van die Volksrepubliek China.
duimnael|links|Lhasa se naam in Chinees (links) en Tibettaans (regs) Lhasa het 'n bevolking van 902 500 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 29 274 km². Lhasa is net noord van die Himalaja aan die Brahmaputra se boloop geleë. Sowat 81,6% van die bevolking is Tibettane, gevolg deur 17% Han-Chinese.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China Kategorie:Tibet