Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Skotland. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien gerus Kinross. Kinross (Skots-Gaelies: Ceann Rois) is 'n dorp in die middel van Skotland, met 'n bevolking van sowat 4 000 mense. Kinross in Suid-Afrika is vernoem na die dorp. Kinross is op die oewers van Loch Leven geleë.
Kategorie:Nedersettings in Skotland