VfL Germania Leer is 'n sportklub uit Leer in die deelstaat Nedersakse in Duitsland. Behalwe sokker het die klub ook afdelings vir judo en handbal.
Die klub is in 1915 gestig as 'n opvolger vir Fortuna Leer, wat op sy beurt weer die klub Germania Leer (in 1902 gestig) opgevolg het. Die klub se naam was aanvanklik FC Germania Leer, aangesien dit slegs sokker aangebied het. Die huidige benaming is eers in 1925 aangeneem, toe die klub 'n atletiek-afdeling bygekry het.
Die klub se beste jare was tydens die 1930’s, toe daar op die eerste vlak in die destydse Nordwestdeutsche Oberliga meegeding is teen spanne soos SV Werder Bremen. Die span het ook in die 1950’s in die Amateur-Oberliga op die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur meegeding.
Onlangse ligaposisionering 1990–1991 (VI) BOL Weser-Ems 3de 1991–1992 (VI) BOL Weser-Ems 1ste 1992–1993 (V) Landesliga Weser-Ems 3de 1993–1994 (V) Landesliga Weser-Ems 4de 1994–1995 (V) Verbandsliga NS-W 2de 1995–1996 (V) Verbandsliga NS-W 8ste 1996–1997 (V) Verbandsliga NS-W 15de 1997–1998 (VI) Landesliga Weser-Ems 8ste 1998–1999 (VI) Landesliga Weser-Ems 9de 1999-2000 (VI) Landesliga Weser-Ems 1ste 2000-2001 (V) Verbandsliga NS-W 7de 2001-2002 (V) Verbandsliga NS-W 15de 2002-2003 (VI) Landesliga Weser-Ems 1ste 2003-2004 (V) Verbandsliga NS-W 14de 2004-2005 (VI) Landesliga Weser-Ems 1ste 2005-2006 (V) Verbandsliga NS-W 16de 2006-2007 (VI) BOL Weser-Ems 1ste 2007-2008 (V) Verbandsliga NS-W 10de 2008-2009 (V) Oberliga Nedersakse-W 7de 2009-2010 (V) O.L. Neders.-W (vrywillig onttrek)
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Neder-Sakse Wes 2009/10-seisoenSV Bad Rothenfelde – SV Bavenstedt – VfL Bückeburg – BV Cloppenburg – BSV Kickers Emden - SpVgg Preussen Hameln 07 – TSV Havelse – SC Langenhagen – VfL Germania Leer – SV Meppen – Eintracht Nordhorn – VfB Oldenburg – VfL Oldenburg – VfL Osnabrück II – VfL Oythe – SV Ramlingen-Ehlershausen – BSV Swartwit Rehden
Leer