Eisbachtaler Sportfreunde is 'n sportklub uit Nentershausen in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland. Behalwe sokker het die klub ook 'n afdeling vir tafeltennis.
Die klub is in 1966 gestig as 'n samesmelting van die klubs SC Großholbach, TuS Girod-Kleinholbach, VfR Nomborn en TuS Heilberscheid. TuS Nentershausen het in 1970 by die klub aangesluit. Die "1919" in die klubnaam verwys na die jaar waarin die oudste van die stigtersklubs ontstaan het.
Die klub se grootste prestasie was om die Regionalliga Suidwes in 1972 te haal, destyds op die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur. Verdere hoogtepunte was om in die 1979/80- en weer die 1985/86-seisoene in die eerste rondte om die DFB-Pokal teen FC Schalke 04 te staan te kom voor 10 000 toeskouers op die Eisbachtalstadion. Die klub het ook in 1974/75, 1976/77, 1977/78 en 1980/81 die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal. Die beste prestasie was om in 1976 die tweede rondte te haal, waar daar teen BFV Hassia Bingen verloor is.
Onlangse ligaposisionering 1970-71 (III) Amateurliga Rynland 2de 1971-72 (III) Amateurliga Rynland 1ste 1972-73 (II) Regionalliga Suidwes 14de 1973-74 (II) Regionalliga Suidwes 14de 1974-75 (III) Amateurliga Rynland 4de 1975-76 (III) Amateurliga Rynland 13de 1976-77 (III) Amateurliga Rynland 4de 1977-78 (III) Amateurliga Rynland 4de 1978-79 (III) Am.Oberliga Suidwes 10de 1979-80 (III) Am.Oberliga Suidwes 10de 1980-81 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de 1981-82 (III) Am.Oberliga Suidwes 14de 1982-83 (III) Am.Oberliga Suidwes 10de 1983-84 (III) Am.Oberliga Suidwes 15de 1984-85 (III) Am.Oberliga Suidwes 8ste 1985-86 (III) Am.Oberliga Suidwes 17de 1986-87 (IV) Amateurliga Rynland 3de 1987-88 (IV) Amateurliga Rynland 3de 1988-89 (IV) Amateurliga Rynland 2de 1989-90 (IV) Amateurliga Rynland 1ste 1990-91 (III) Am.Oberliga Suidwes 15de 1991-92 (III) Am.Oberliga Suidwes 12de 1992-93 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de 1993-94 (III) Am.Oberliga Suidwes 12de 1994-95 (IV) Oberliga Suidwes 2de 1995-96 (IV) Oberliga Suidwes 10de 1996-97 (IV) Oberliga Suidwes 5de 1997-98 (IV) Oberliga Suidwes 2de 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 4de 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 6de 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 10de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 6de 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 19de 2003-04 (V) Verbandsliga Rynland 8ste 2004-05 (V) Verbandsliga Rynland 11de 2005-06 (V) Verbandsliga Rynland 8ste 2006-07 (VI) Landesliga Rynland 16de 2007-08 (VII) Bezirksliga Rynland-Oos 2de 2008-09 (VI) Landesliga Rynland 1ste 2009-10 (V) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf The Abseits guide to German soccer
Oberliga Suidwes 2009/10-seisoen SV Auersmacher - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - BFV Hassia Bingen - Eisbachtaler Sportfreunde - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - SC Hauenstein - FC 08 Homburg - SC 07 Idar-Oberstein - SF Köllerbach - TuS Mayen - TuS Mechtersheim - Borussia Neunkirchen - FK 03 Pirmasens – SV Roßbach/Wied - SV Alemannia Waldalgesheim - SpVgg EGC Wirges - SVN 1929 Zweibrücken
Eisbach