100px|regs|

.ao is die Internettopvlakdomein vir Angola.

Die .ao-domeinname word deur die Universiteit van Agostinho Neto uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ao'.

Tweede vlak domeine: .ed.ao - Onderwysinstellings (gevestig in Angola) .gv.ao - Regeringsinstellings (gevestig in Angola) .og.ao - Ander instellings (gevestig in Angola) .co.ao - Kommersiële instellings (gevestig in Angola) .pb.ao - Uitgewerye (gevestig in Angola. Ongebruik?) .it.ao - Internasionale instellings (buite Angola. Ongebruik?)

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine

Eksterne Skakels IANA .ao whois informasie DNS informasie over Afrikaanse topvlakdomeine

Ao ao

sv:Toppdomän#A