100px|regs|
.cg is die Internettopvlakdomein vir die Republiek die Kongo. Dit word deur ONPT Congo en Interpoint Switserland beheer. Burgers van Kongo-Brazzaville kan 'n gratis domein registreer. Bykomende registrasies en registrasies deur buitelanders kos geld.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CG
Eksterne skakels IANA se .cg-whois-inligting AfriDNS – Inligting oor Afrika se topvlakdomeine
cg Cg