100px|regs|
.eg is die Internettopvlakdomein vir Egipte.
Die .eg-domeinname word deur die Egyptian Universities Network uitgegee, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein '.eg'.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:EG
Eksterne skakels IANA se whois-inligting vir .eg AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdomeine
Eg eg