100px|right|

.gn is die Internettopvlakdomein vir Guinee. Slegs persone vanaf die republiek kan subdomeine onder die topvlak-domein registreer.

Tweedevlak-domeine .com.gn: Kommersieel .ac.gn: Akademies .gov.gn: Regering .org.gn: Nie-winsgewende organisasie .net.gn: Netwerk infrastruktuur

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GN

Eksterne skakels IANA se whois-inligting vir .gn AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdomeine

Gn gn

sv:Toppdomän#G