100px|regs|
.cf is die Internettopvlakdomein vir die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die domein word deur die Société Centrafricaine de Telécommunications (Socatel) beheer.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CF
Eksterne skakels IANA se .cf-whois-inligting AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdomeine
cf Cf
sv:Toppdomän#C