100px|regs|

.cd is die Internettopvlakdomein vir die Demokratiese Republiek die Kongo.

Die domein is in 1997 geskep om die .zr-domein (vir die eertydse Zaïre) mee te vervang. Die .zr-domein is uiteindelike in 2001 permanent geskrap.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CD

Eksterne skakels IANA se .cd-whois-inligting AfriDNS - Informasie oor Afrika se topvlakdomeine

Cd cd