Thiès 280px Kaart Wapen 150px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Region Thiès Koördinate  Stigting 1860 Oppervlakte:    - Totaal 6 601 vk km  Hoogte bo seevlak 63 m Bevolking:    - Totaal (2007) 263 500  - Bevolkingsdigtheid 39,9/vk km Tydsone UTC +0 (CET) Burgemeester Idrissa Seck Amptelike Webwerf thiesinfo.com

Thiès is die derde grootse stad in die land van Senegal, en het 'n bevolking van omtrent 263 500 in 2007 gehad. Die stad lê in die weste van die land, 70 km oos van die hoofstad Dakar.

Kategorie:Nedersettings in Senegal