Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

duimnael|links|Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van: Chippa United (Premier Sokkerliga) Oostelike Provinsie (Curriebeker) Southern Kings (Pro14) Suid-Afrikaanse Sewesspan

Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers12 Junie 201013:302–0Groep B31 51315 Junie 201016:000–0Groep G37 03418 Junie 201013:300–1Groep D38 29421 Junie 201016:001–0Groep H34 87223 Junie 201016:000–1Groep C36 89326 Junie 201016:002–1Agtste eindrondte30 5972 Julie 201016:002–1Kwarteindrondte40 18610 Julie 201020:302–3Klein finale36 254

Afrikanasiesbeker 2013 Hoofartikel: Afrikanasiesbeker 2013. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers20 Januarie 201317:002–2 DR KongoGroep B7 00020 Januarie 201320:001–0Groep B20 00024 Januarie 201317:001–0Groep B8 00024 Januarie 201320:000–0 DR KongoGroep B12 00027 Januarie 201319:002–1Groep A20 00028 Januarie 201319:000–3Groep B10 0002 Februarie 201317:002–0Kwarteindrondte8 0009 Februarie 201320:003–1Klein finale6 000

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Geboue en strukture in Port Elizabeth Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Sport in Port Elizabeth