duimnael|Vlag van die President van die Verenigde State van Amerika duimnael|Seël van die President van die Verenigde State van Amerika duimnael|Die Withuis, die amptelike woning en kantoor van die Amerikaanse president duimnael|Onlangse VS-presidente staan in 'n ry (vlnr): George H.W. Bush, Barack Obama, George W. Bush, Bill Clinton en Jimmy Carter.

Volgens die Amerikaanse Grondwet is die President van die Verenigde State van Amerika die staats- asook die regeringshoof van die Verenigde State van Amerika. As hoof van die uitvoerende gesag en hoof van die federale regering as geheel is die presidensie die hoogste politiese kantoor in die Verenigde State deur sy invloed en erkenning. Die President is ook die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte. Die president word indirek verkies tot 'n termyn van vier jaar deur 'n kieskollege (of deur die Huis van Verteenwoordigers indien die kieskollege geen persoon verkies deur 'n absolute meerderheid nie). Sedert die bekragtiging van die 22ste Wysigingswet op die Amerikaanse Grondwet in 1951 mag geen persoon vir meer as twee termyne tot die amp van president verkies word nie. Met afsterwe, bedanking of verwydering van 'n president word die adjunkpresident aangestel as president. Hierdie lys sluit slegs diegene in wat as president ingesweer is ná die bekragtiging van die Grondwet van die Verenigde State op 4 Maart 1789. Hierdie lys sluit ook nie waarnemende presidente onder die 25ste Wysigingswet van die Amerikaanse Grondwet in nie.

Daar is 45 mense as president ingesweer en 47 presidensies omdat Grover Cleveland twee termyne as president gedien het wat nie op mekaar gevolg het nie en hy word chronologies getel as die 22ste en 24ste president, dieselfde geld vir Donald Trump wat as die 45ste en 47ste President dien. Van almal wat as president verkies is het vier tydens hul presidentskap gesterf weens natuurlike oorsake (William Henry Harrison, Zachary Taylor, Warren G. Harding en Franklin D. Roosevelt), een het bedank (Richard Nixon) en vier is vermoor (Abraham Lincoln, James A. Garfield, William McKinley en John F. Kennedy). Die eerste president was George Washington wie in 1789 ingehuldig is ná 'n eenstemmige uitslag van die kieskollege. William Henry Harrison het die kortste tyd as president gedien (31 dae in 1841). Met meer as twaalf jaar het Franklin D. Roosevelt die langste tyd as president gedien en hy is ook die enigste president wat meer as twee termyne gedien het. Hy is egter kort na die aanvang van sy vierde termyn in 1945 oorlede. Die huidige president is Donald Trump; hy is op 20 Januarie 2025 ingehuldig.

Presidente Partye Kleurkode Onafhanklik Federaliste Party Demokraties-Republikeinse Party Demokratiese Party Whig Party Republikeinse Party

PresidensiePresidensie word gedefinieer as 'n aaneenlopende tydperk gedien deur 'n enkelepersoon. Byvoorbeeld George Washington het twee agtereenvolgende termyne gedien en word getel as die eerste president (nie die eerste en tweede nie). Gerald Ford het president geword na die bedanking van Richard Nixon en het die res van wat Nixon se tweede termyn sou wees, gedien. Die feit dat Ford nie verkies is tot die amp nie, beïnvloed nie die numering nie, wat van hom die 38ste president maak. Daarby word Grover Cleveland twee keer getel aangesien hy twee in afsonderlike termyne gedien het. President Amp opgeneem Amp verlaat Party Visepresident Termyn 1 100px George Washington 30 April 1789 4 Maart 1797 Nie amptelik aanenige partyverbonde nie John Adams 1 2 2 100px John Adams 4 Maart 1797 4 Maart 1801 Federaliste Party Thomas Jefferson 3 3 100px Thomas Jefferson 4 Maart 1801 4 Maart 1809 Demokraties-Republikynse Party Aaron Burr 4 George Clinton 5 4 100px James Madison 4 Maart 1809 4 Maart 1817 Demokraties-Republikeinse Party George ClintonSterf in amp weens natuurlike oorsake.4 Maart 1809 – 20 April 1812 6 vakantVoor die bekragtiging van die 25ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in 1967 was daar geen bepaling wat gesê het hoe die amp van visepresident gevul moet word nie. Richard Nixon was die eerste president wat die vakature gevul het onder die bepaling van die 25ste Wetswysiging toe hy Gerald Ford aangestel het. Ford het later die tweede president geword om 'n visepresident so aan te stel toe hy Nelson Rockefeller aangestel het om hom op te volg.20 April 1812 – 4 Maart 1813Elbridge Gerry4 Maart 1813 – 23 November 1814 7vakant23 November 1814 – 4 Maart 1817 5 100px James Monroe 4 Maart 1817 4 Maart 1825 Demokraties-Republikeinse Party Daniel D. Tompkins 8 9 6 100px John Quincy Adams 4 Maart 1825 4 Maart 1829 Demokraties-Republikynse PartyNasionale Republikeinse Party John C. Calhoun 10 7 100px Andrew Jackson 4 Maart 1829 4 Maart 1837 Demokratiese Party John C. CalhounHet bedank.4 Maart 1829 – 28 Desember 1832 11 vakant 28 Desember 1832 – 4 Maart 1833 Martin Van Buren 12 8 100px Martin Van Buren 4 Maart 1837 4 Maart 1841 Demokratiese Party Richard Mentor Johnson 13 9 100px William Henry Harrison 4 Maart 1841 4 April 1841 Whig Party John Tyler 1410Tyler, wie die eerste visepresident was wat president geword het, het 'n presedent geskep dat die visepresident wat die amp van president aanvaar 'n ten volle funksionerende president word met sy eie presidensie, en hy is nie net 'n waarnemende president nie. Sy politiese opponente het probeer om hom aan te spreek as "Waarnemende President", maar hy het geweier om dit toe te laat. Die 25ste Wetswysiging het Tyler se presedent in die Grondwet gesit.100pxJohn Tyler 4 April 18414 Maart 1845 Whig Party4 April 1841 – September 1841vakantOnafhanklikVoormalige Demokraat wat vir visepresident gestaan het onder die Whig Party. Na 'n kopstamp met kongresleiers van die Whig Party is hy geskors van die Party in 1841.September 1841 – 4 Maart 1845 11 100px James K. Polk 4 Maart 1845 4 Maart 1849 Demokratiese Party George M. Dallas 15 12 100px Zachary Taylor 4 Maart 1849 9 Julie 1850 Whig Party Millard Fillmore 16 13 100px Millard Fillmore 9 Julie 1850 4 Maart 1853 Whig Party vakant 14 100px Franklin Pierce 4 Maart 1853 4 Maart 1857 Demokratiese Party William R. King4 Maart 1853 – 18 April 1853 17 vakant18 April 1853 – 4 Maart 1857 15 100px James Buchanan 4 Maart 1857 4 Maart 1861 Demokratiese Party John C. Breckinridge 18 16 100px Abraham Lincoln 4 Maart 1861 15 April 1865Vermoor. Republikeinse PartyNasionale Unie PartyAbraham Lincoln en Andrew Johnson was onderskeidelik 'n Republikein en 'n Demokraat wat onder die Nasionale Unie Party meegeding het in 1864. Hannibal Hamlin 19 Andrew Johnson 20 17 100px Andrew Johnson 15 April 1865 4 Maart 1869 Demokratiese PartyNasionale Unie Party vakant 18 100px Ulysses S. Grant 4 Maart 1869 4 Maart 1877 Republikeinse Party Schuyler Colfax 21 Henry Wilson4 Maart 1873 – 22 November 1875 22 vakant22 November 1875 – 4 Maart 1877 19 100px Rutherford B. Hayes 4 Maart 1877 4 Maart 1881 Republikeinse Party William A. Wheeler 23 20 100px James A. Garfield 4 Maart 1881 19 September 1881 Republikeinse Party Chester A. Arthur 24 21 100px Chester A. Arthur 19 September 1881 4 Maart 1885 Republikeinse Party vakant 22 100px Grover Cleveland 4 Maart 1885 4 Maart 1889 Demokratiese Party Thomas A. Hendricks4 Maart 1885 – 25 November 1885 25vakant25 November 1885 – 4 Maart 1889 23 100px Benjamin Harrison 4 Maart 1889 4 Maart 1893 Republikeinse Party Levi P. Morton 26 24 100px Grover Cleveland(tweede termyn) 4 Maart 1893 4 Maart 1897 Demokratiese Party Adlai E. Stevenson I 27 25 100px William McKinley 4 Maart 1897 14 September 1901 Republikeinse Party Garret Hobart4 Maart 1897 – 21 November 1899 28 vakant21 November 1899 – 4 Maart 1901 Theodore Roosevelt 29 26 100px Theodore Roosevelt 14 September 1901 4 Maart 1909 Republikeinse Party vakant Charles W. Fairbanks 30 27 100px William Howard Taft 4 Maart 1909 4 Maart 1913 Republikeinse Party James S. Sherman4 Maart 1909 – 30 Oktober 1912 31 vakant30 Oktober 1912 – 4 Maart 1913 28 100px Woodrow Wilson 4 Maart 1913 4 Maart 1921 Demokratiese Party Thomas R. Marshall 32 33 29 100px Warren G. Harding 4 Maart 1921 2 Augustus 1923 Republikeinse Party Calvin Coolidge 34 30 100px Calvin Coolidge 2 Augustus 1923 4 Maart 1929 Republikeinse Party vakant Charles G. Dawes 35 31 100px Herbert Hoover 4 Maart 1929 4 Maart 1933 Republikeinse Party Charles Curtis 36 32 100px Franklin D. Roosevelt 4 Maart 1933 12 April 1945 Demokratiese Party John Nance Garner 37Hierdie termyn is met 43 dae verkort omdat die 20ste Wysigingswet van die Amerikaanse Grondwet begin geld het, wat die inhuldigingsdag van presidente geskuif het van 4 Maart na 20 Januarie. 38 Henry A. Wallace39 Harry S. Truman 40 33 100px Harry S. Truman 12 April 1945 20 Januarie 1953 Demokratiese Party vakant Alben W. Barkley 41 34 100px Dwight D. Eisenhower 20 Januarie 1953 20 Januarie 1961 Republikeinse Party Richard Nixon 42 43 35 100px John F. Kennedy 20 Januarie 1961 22 November 1963 Demokratiese Party Lyndon B. Johnson 44 36 100px Lyndon B. Johnson 22 November 1963 20 Januarie 1969 Demokratiese Party vakant Hubert Humphrey 45 37 100px Richard Nixon 20 Januarie 1969 9 Augustus 1974 Republikeinse Party Spiro Agnew20 Januarie 1969 – 10 Oktober 1973 46 47 vakant10 Oktober 1973 – 6 Desember 1973 Gerald Ford6 Desember 1973 – 9 Augustus 1974 38 100px Gerald Ford 9 Augustus 1974 20 Januarie 1977 Republikeinse Party vakant9 Augustus 1974 – 19 Desember 1974 Nelson Rockefeller19 Desember 1974 – 20 Januarie 1977 39 100px Jimmy Carter 20 Januarie 1977 20 Januarie 1981 Demokratiese Party Walter Mondale 48 40 100px Ronald Reagan 20 Januarie 1981 20 Januarie 1989 Republikeinse Party George H.W. Bush 49 50 41 100px George H.W. Bush 20 Januarie 1989 20 Januarie 1993 Republikeinse Party Dan Quayle 51 42 100px Bill Clinton 20 Januarie 1993 20 Januarie 2001 Demokratiese Party Al Gore 52 53 43 100px George W. Bush 20 Januarie 2001 20 Januarie 2009 Republikeinse Party Dick Cheney 54 55 44 100px Barack Obama 20 Januarie 2009 20 Januarie 2017 Demokratiese Party   Joe Biden 56 57 45 100px Donald Trump 20 Januarie 2017 20 Januarie 2021 Republikeinse Party Mike Pence 58 46 100px Joe Biden 20 Januarie 2021 20 Januarie 2025 Demokratiese Party   Kamala Harris 59 47 100px Donald Trump<small>(tweede termyn) 20 Januarie 2025 Republikeinse Party JD Vance 60

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Whitehouse.gov: Die Presidente American Heritage People: The Presidents American Presidents – History Channel American Presidents: Life Portraits The Hauenstein Center for Presidential Studies – Grand Valley State University POTUS: Presidents of the United States – Internet Public Library

Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika