Besançon 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center Vlag 90px|center Land Région (gewes) Boergondië-Franche-Comté Département Doubs Koördinate Stigting 2de eeu v.C. Oppervlakte: - Totaal 65,05 vk km Hoogte bo seevlak 235-620 m Bevolking: - Totaal (2009) 117 392 - Bevolkingsdigtheid 1 805/vk km - Metropolitaanse gebied 243 363 Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean-Louis Fousseret Amptelike webwerf besancon.fr
Besançon is 'n Franse stad van die gewes (région) Boergondië-Franche-Comté en die prefektuur van die département Doubs.
Die Franse skrywer, digter en dramaturg Victor Hugo is op 26 Februarie 1802 hier gebore. Hy word as een van die belangrikste Franse skrywers van alle tye beskou.
duimnael|links|Die Doubs-rivier en die Quai Vauban.
Monumente Besançon-katedraal Sinagoge van Besançon Joodse begraafplaas van Besançon
Geografie Koördinate: 47°14' N, 06°01' O Oppervlakte: 65,05 km² Bevolking: 117 392 (2009) Bevolkingsdigtheid: 1 805/km² Hoogte: 235-620 m bo seespieël
Kategorie:Franche-Comté Kategorie:Munisipaliteite in Boergondië-Franche-Comté Kategorie:Nedersettings in Boergondië-Franche-Comté