Lichtenrader BC 25 is 'n sokkerklub uit Berlyn, die hoofstad van Duitsland. Lichtenrade is 'n stadswyk van Berlyn.
Die klub is in 1925 gestig, maar kon nie daarin slaag om uit die laer Berlynse ligas te promoveer nie. In 1945 is die klub deur die Geallieerdes ontbind. Die klub word later die jaar herstig as SG Lichtenrade, maar as 'n algemene sportklub en nie 'n suiwer sokkerklub soos voor die Tweede Wêreldoorlog nie. Die klub se naam verander in 1948 na VfL Lichtenrade en in 1952 word die sokkerafdeling onafhanklik as Lichtenrader BC, die huidige naam.
Die klub se grootste prestasie was om in 2009 verrassend die Berlynse titel te wen en na die Oberliga Noordoos-Noord te promoveer.
Onlangse ligaposisionering 1992–1993 (VII) Landesliga Berlyn st. 1 4de 1993–1994 (VI) Landesliga Berlyn st. 1 9de 1994–1995 (VI) Landesliga Berlyn st. 1 9de 1995–1996 (VI) Landesliga Berlyn 1ste 1996–1997 (VI) Verbandsliga Berlyn 11de 1997–1998 (V) Verbandsliga Berlyn 11de 1998–1999 (V) Verbandsliga Berlyn 17de 1999-2000 (VI) Landesliga Berlyn st. 2 10de 2000-2001 (VI) Landesliga Berlyn st. 1 11de 2001-2002 (VI) Landesliga Berlyn st. 1 8ste 2002-2003 (VI) Landesliga Berlyn st. 2 4de 2003-2004 (VI) Landesliga Berlyn st. 2 11de 2004-2005 (VI) Landesliga Berlyn st. 2 6de 2005-2006 (VI) Landesliga Berlyn st. 2 7de 2006-2007 (VI) Landesliga Berlyn st. 1 2de 2007-2008 (V) Verbandsliga Berlyn 13de 2008-2009 (VI) Verbandsliga Berlyn 1ste 2009-2010 (V) Oberliga NOFV-N
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Noordoos-Noord 2009/10-seisoenBerlin AK 07 | BFC Dynamo | Brandenburger SC Suid 05 | Energie Cottbus II | SV Falkensee-Finkenkrug | Greifswalder SV 04 | Lichtenrader BC 25 | Lichterfelder FC | FSV 63 Luckenwalde | Ludwigsfelder FC | Malchower SV 90 | TSG Neustrelitz | FSV Optik Rathenow | Reinickendorfer Vosse | Germania Schöneiche | | Torgelower SV Greif |
Lichtenrader Kategorie:Sport in Berlyn