Belmopan 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie Cayo Koördinate  Gestig op 1 Augustus 1970 Oppervlakte:    - Totaal 32,78 vk km  Hoogte bo seevlak 76 m Bevolking:    - Totaal (2015) 19 458  - Bevolkingsdigtheid 593,59/vk km Tydsone UTC -06:00 Burgemeester Khalid Belisle (UDP)

Belmopan (Engels: [ˌbɛlmoʊˈpæn]) is sedert 1970 die hoofstad en naas Belize-stad en San Ignacio die derde grootste stad van Belize, 'n land in Sentraal-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 19 458 in 2015 gehad en is in die sentrum van Belize geleë. Toe die destydse hoofstad Belize-stad in 1961 deur die orkaan Hattie verwoes is, is in die sentrum van Brits-Honduras met die oprigting Belmopan begin. Belmopan is op 1 Augustus 1970 gestig en die naam is afgelei van Belize en Mopan, 'n plaaslike rivier.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Belize