Wadih Sa'adeh - Wadih Amine STEPHAN - (Arabies: وديع سعادة) (gebore 1948) is 'n Libanees-Australiese digter en joernalis.

Wadih Sa'adah het reeds as 'n joernalis gewerk in Beiroet, Londen, Parys en Nicosia, voor sy emigrasie na Australië in 1988. Hy het toe begin werk as besturende redakteur by Annahar, 'n Libanese koerant wat in Sydney verskyn. Hy het 12 digbundels in Arabies gepubliseer, sommige is vertaal in Engels, Duits, Frans, Spaans en ander tale.

Hy het deelgeneem aan baie poësiefeeste, in Australië en internasionaal (Kholn, Berlyn, LODEVE...).

Wadih Sa'adeh word deur die kritici beskou as 'n kenmerkende stem in die moderne Arabiese poësie.

Eksterne skakels Wadih Sa'adeh's Poetry https://www.facebook.com/groups/718202924938784/ Books of Poetry https://www.facebook.com/groups/186944114771279/ Gedigte vertaal in Frans Vertaalde gedig in Duits Vertaalde gedigte in Spaans Instrumentaal geïnspireer deur 'n Wadih Sa'adeh gedig Uittreksels uit 'A Secret Sky ", deur Michael Mahadeen http://www.youtube.com/watch?v=rChDxyb8gAc https://web.archive.org/web/20170114001927/http://wadihsaadeh.awardspace.us/ https://www.youtube.com/watch?feature=share&v=rChDxyb8gAc&app=desktop

Kategorie:Australiese skrywers Kategorie:Libanese skrywers Kategorie:Digters Kategorie:Joernaliste Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense