duimnael|regs|240px|Die maan se nabykant met die mees opvallende seë en kraters aangedui

Hierdie lys is 'n opgawe van die maria en een oceanus, benewens die kenmerke wat bekend staan onder die name lacus, palus of sinus. Die moderne stelsel vir benaming van die sigbare kenmerke van die maanoppervlak is in 1651 deur Giovanni Riccioli in sy Almagestum novum voorgestel.

Maria en Oceanus

+ Maanseë en -oseaan Latynse naam Afrikaanse naam Breedtegr. Lengtegr. Deursnee Mare Anguis Slangsee 22.6° N 67.7° O 150 km Mare Australe Suidersee 38.9° S 93.0° O 603 km Mare Cognitum Bekendgeworde See 10.0° S 23.1° W 376 km Mare Crisium See van Krisis 17.0° N 59.1° O 418 km Mare Fecunditatis See van Vrugbaarheid 7.8° S 51.3° O 909 km Mare Frigoris See van Koue 56.0° N 1.4° O 1,596 km Mare Humboldtianum See van Humboldt 56.8° N 81.5° O 273 km Mare Humorum See van Klamheid 24.4° S 38.6° W 389 km Mare Imbrium See van Reënbuie 32.8° N 15.6° W 1,123 km Mare Ingenii See van Skerpsinnigheid 33.7° S 163.5° O 318 km Mare Insularum See van Eilande 7.5° N 30.9° W 513 km Mare Marginis Omsoomde See 13.3° N 86.1° O 420 km Mare Moscoviense Moskowiese See 27.3° N 147.9° O 277 km Mare Nectaris See van Nektar 15.2° S 35.5° O 333 km Mare Nubium See van Wolke 21.3° S 16.6° W 715 km Mare Orientale Oostelike See 19.4° S 92.8° W 327 km Mare Serenitatis Goedgunstige See 28.0° N 17.5° O 707 km Mare Smythii See van Smyth 1.3° N 87.5° O 373 km Mare Spumans Skuimende See 1.1° N 65.1° O 139 km Mare Tranquillitatis Bedaarde See 8.5° N 31.4° O 873 km Mare Undarum See van Golwe 6.8° N 68.4° O 243 km Mare Vaporum See van Dampe 13.3° N 3.6° O 245 km Oceanus Procellarum Oseaan van Storms 18.4° N 57.4° W 2,568 km

'n Streek aan die verkant van die Maan is vir 'n wyle aangesien as 'n see en is dan die Mare Desiderii (See van Verlange) genoem, maar dit word nie meer erken nie. Ander voormalige maanseë sluit in:

Mare Parvum ("Kleinsee"), onmiddellik oos van Inghirami Mare Incognitum ("Onbekende See") Mare Novum ("Nuwe See"), noordoos van Plutarchus Mare Struve ("Struve se See"), naby Messala

Lacus 'n Aanverwante stel kenmerke is die mere (enkelvoud lacus, Latyn vir "meer"), wat bestaan uit kleiner basaltvlaktes van soortgelyke oorsprong as die seë:

+ Maanmere Latynse naam Afrikaanse naam Breedtegr. Lengtegr. Deursnee Lacus Aestatis Meer van Somer 15.0° S 69.0° W 90 km Lacus Autumni Meer van Herfs 9.9° S 83.9° W 183 km Lacus Bonitatis Meer van Goedheid 23.2° N 43.7° E 92 km Lacus Doloris Meer van Smart 17.1° N 9.0° E 110 km Lacus Excellentiae Meer van Voortreflikheid 35.4° S 44.0° W 184 km Lacus Felicitatis Meer van Voorspoed 19.0° N 5.0° E 90 km Lacus Gaudii Meer van Genoeë 16.2° N 12.6° E 113 km Lacus Hiemalis Meer van Winter 15.0° N 14.0° E 50 km Lacus Lenitatis Meer van Toegeeflikheid 14.0° N 12.0° E 80 km Lacus Luxuriae Meer van Weelde 19.0° N 176.0° E 50 km Lacus Mortis Meer van die Dood 45.0° N 27.2° E 151 km Lacus Oblivionis Meer van Vergetelheid 21.0° S 168.0° W 50 km Lacus Odii Meer van Afkeer 19.0° N 7.0° E 70 km Lacus Perseverantiae Meer van Volharding 8.0° N 62.0° E 70 km Lacus Solitudinis Meer van Verlatenheid 27.8° S 104.3° E 139 km Lacus Somniorum Meer van Drome 38.0° N 29.2° E 384 km Lacus Spei Meer van Verwagting 43.0° N 65.0° E 80 km Lacus Temporis Meer van Tydigheid 45.9° N 58.4° E 117 km Lacus Timoris Meer van Vrees 38.8° S 27.3° W 117 km Lacus Veris Meer van Lente 16.5° S 86.1° W 396 km

Sinus en Paludes Nog 'n verwante stel kenmerke is die baaie (enkelvoud sinus, Latyns vir "baai") en paludes (enkelvoud palus, Latyn vir "kuil"):

+ Maanbaaie en -kuile Latynse naam Afrikaanse naam Breedtegr. Lengtegr. Deursnee Palus Epidemiarum Kuil van Epidemies 32.0° S 28.2° W 286 km Palus Putredinis Kuil van Verderf 26.5° N 0.4° E 161 km Palus Somni Kuil van Slaap 14.1° N 45.0° E 143 km Sinus Aestuum Siedende Baai 10.9° N 8.8° W 290 km Sinus Amoris Baai van Hartstog 18.1° N 39.1° E 130 km Sinus Asperitatis Baai van Krasheid 3.8° S 27.4° E 206 km Sinus Concordiae Baai van Eendrag 10.8° N 43.2° E 142 km Sinus Fidei Baai van Getrouheid 18.0° N 2.0° E 70 km Sinus Honoris Baai van Eerbied 11.7° N 18.1° E 109 km Sinus Iridum Baai van Reënboë 44.1° N 31.5° W 236 km Sinus Lunicus Lunikbaai 31.8° N 1.4° W 126 km Sinus Medii Middelste Baai 2.4° N 1.7° E 335 km Sinus Roris Baai van Dou 54.0° N 56.6° W 202 km Sinus Successus Baai van Gevolg 0.9° N 59.0° E 132 km

Sekere bronne vermeld ook 'n Palus Nebularum ("Kuil van Newels") by ligging 38.0° N, 1.0° O, wat egter nie deur die IAU erken word nie.

Kyk ook Selenografie

Verwysings

Bronne L. E. Andersson en Ewen A. Whitaker, NASA Catalogue of Lunar Nomenclature, NASA RP-1097, 1982, geen ISBN. Ben Bussey en Paul Spudis, The Clementine Atlas of the Moon, Cambridge University Press, 2004, . Antonín Rükl, Atlas of the Moon, Kalmbach Books, 1990, . Ewen A. Whitaker, Mapping and Naming the Moon, Cambridge University Press, 1999, .

Eksterne skakels NASA lunar Atlas Digital Lunar Orbiter Photographic Atlas of the Moon USGS: Moon nomenclature USGS: Moon Nomenclature: Mare USGS: Moon Nomenclature: Oceanus USGS: Moon Nomenclature: Lacus USGS: Moon Nomenclature: Palus USGS: Moon Nomenclature: Sinus

Kategorie:Maan