Neurenberg 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Beiere Koördinate  Stigting 1000/1040 Stadstatus 1219 Oppervlakte:    - Totaal 186,44 vk km  Hoogte bo seevlak 309 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2020) 515 543 Genesis Online-Datenbank des Bayerischen Landesamtes für Statistik Tabelle 12411-001 Fortschreibung des Bevölkerungsstandes: Gemeinden, Stichtage (letzten 6)  - Bevolkingsdigtheid 2 765/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 500 000 The Metropolitan Region at a glance  Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Marcus König (CSU) Amptelike webwerf www.nuernberg.de

Neurenberg (Duits: Nürnberg, [ˈnʏɐ̯nbɛɐ̯k], ) is die tweede grootste stad in Beiere, Duitsland, ná die hoofstad München met 'n bevolking van 515 543 in 2020 en 'n oppervlakte van 186,44 km².

Geografie Neurenberg is geleë in die noorde van Beiere, 170 km noord van München.

Geskiedenis Die stad het bekend geraak vir die Neurenberg-verhore wat na die Tweede Wêreldoorlog hier gehou is. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Beiere