Salamanca 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land  Administratiewe gewes 22px Kastilië en León Provinsie 22px Salamanca Koördinate  Gestig op  Oppervlakte:    - Totaal 39,34 vk km  Hoogte bo seevlak 802 m Bevolking:    - Totaal (2011) 153 472  - Bevolkingsdigtheid 3 901,17 vk/km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Alfonso Fernando Fernández Amptelike webwerf aytosalamanca.es

Salamanca is 'n stad in Spanje in die outonome gebied Kastilië en León. Die stad het 'n bevolking van 153 472 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 39,34 km². Die historiese sentrum van Salamanca is in 1988 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Spanje