Agen 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 90px|senter Land  Région (gewes) 20px Akwitanië Département 20px Lot-et-Garonne Koördinate  Stigting 2de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 11,49 vk km  Hoogte bo seevlak 37-162 m Bevolking:    - Totaal (2013) 34 344  - Bevolkingsdigtheid 2 989/vk km  - Metropolitaanse gebiedAgglomération d'Agen 96 608 Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean Dionis du Séjour Amptelike webwerf agen.fr

Agen (uitgespreek as [aʒɛ̃] in Standaardfrans; plaaslike uitspraak: [aˈʒɛŋ]) is 'n stad in die suidweste van Frankryk. In 2013 het die stad, wat as prefektuur (administratiewe setel) van die département Lot-et-Garonne dien, 'n bevolking van 34 344 gehad. Sy inwoners word in Frans Agenais(es) genoem. Agen het sy naam ook aan die onmiddellike omgewing verleen wat as Agenais bekend staan.

Agen was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Munisipaliteite in Nieu-Akwitanië Kategorie:Nedersettings in Nieu-Akwitanië