Poney Express is 'n musiekgroep vanuit Frankryk. Hul debuutalbum, Daisy Street, is op 31 Maart 2008 vrygestel. Die musiek van hierdie album klink op die klanke van groepe soos Belle & Sebastian, Violent Femmes en Dominique A. Die groep se tweede album is in die beplanningsfase.

Diskografie 2008: Daisy Street 2010: Palladium

Eksterne skakels Amptelike MySpace-profiel

Kategorie:Franse musiekgroepe