Provensaals (Oksitaans: Provençau, Frans: Provençal) is 'n Oksitaanse dialek wat in die suide van Frankryk gepraat word in die gebiede Provence en Languedoc.
Die naam van die dialek is afkomstig van die historiese provinsie Provence.
Provensaals behoort saam met Languedokies tot die Suid-Oksitaanse dialekgroep.
Verwysings
Eksterne skakels Ethnologue verslag voor Oksitaans
Kategorie:Ernstig bedreigde tale Kategorie:Tale van Monaco Kategorie:Oksitaanse tale Kategorie:Provence Kategorie:Tale van Frankryk Kategorie:Tale van Italië