Suikerriet (Saccharum officinarum) is 'n groot, sterk groeiende grasspesie in die suikerrietgenus. Sy stewige stingels is ryk aan sukrose, 'n disakkariedsuiker wat in die stingel-internodes ophoop. Dit is inheems aan Nieu-Guinee en word tans wêreldwyd in tropiese en subtropiese lande verbou vir die produksie van suiker, etanol en ander produkte. Dit is een van die mees produktiewe en intensief verboude soorte suikerriet.
Bron Plants of the World
officinarum Kategorie:Flora van Nieu-Guinee Kategorie:Endemiese plante van Nieu-Guinee